Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,853 Episodes
4200 – 4220

Markoorsig

Amelia Moorgenrood, aandelemakelaar by PSG Konsult gesels oor die rand wat verswak en Woolworths se handelsverklaring.
19 Jan 2023 11AM 6 min

Markoorsig

Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth gesels oor die goeie begin van die jaar, die goudprys en die Spar groep se bestuur.
18 Jan 2023 10AM 6 min

Die inflasiemonster is getem

Johann Els, hoofekonoom by Old Mutual gesels oor of Suid-Afrika se inflasie probleem agter die rug is en wat met rentekoerse sal gebeur.
18 Jan 2023 10AM 9 min

Markoorsig

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die markstemming wat meer positief is, interessante nuus uit Sjina en die mynbouproduksiesyfers.
17 Jan 2023 10AM 6 min

Markoorsig

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor beurtkrag en oor wat vandag op die plaaslike mark gebeur het.
16 Jan 2023 11AM 4 min
4200 – 4220