Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,877 Episodes
4400 – 4420

Markoorsig

Chantel Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investment gesels oor wat in die markte gebeur het vandag en aandele wat uitgestaan het.
29 Nov 2022 11AM 6 min

Werkloosheid is minder in die 3de kwartaal

Johann van Tonder, ekonoom vir finansiële welstand by Momentum gesels oor wat verander het in die derde kwartaal en of dit 'n teken is dat die ekonomie herstel.
29 Nov 2022 11AM 5 min

Die OBK wil in die waterstofbedryf belê

Prof. Wikus van Niekerk van die Universiteit van Stellenbosch gesels oor hoe ingewikkeld die groen waterstof proses is en of dit as 'n kragbron gebruik kan word.
28 Nov 2022 11AM 9 min

Markoorsig

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die olieprys en die JSE wat die notering van Zeda goedgekeyr het.
28 Nov 2022 11AM 10 min

Hoekom verstewig die rand?

Gert Visser, buitelandse valutaspesialis by RMB gesels oor hoekom die rand verstewig het en die vloei van geld in en uit SA.
28 Nov 2022 11AM 10 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Christiaan Wessels, gesertifiseerde finansiële beplanner by FFG en Richus Nel, finansiële beplanner by PSG Wealth beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
25 Nov 2022 11AM 16 min

Kyk na waar jy koop in die kerstyd

Ulrich Janse van Vuuren, hoof van die teen-bedrog strategie en navorsing afdeling by ABSA Everyday Banking gesels oor hoe veilig aanlyn transaksies is, en waarna mense moet uitkyk.
25 Nov 2022 11AM 6 min

Markoorsig

Christiaan Wessels, gesertifiseerde finansiële beplanner by FFG gesels oor die mark wat in die groen geëindig het vandag en markte wat stil was na die VSA se vakansiedag gister.
25 Nov 2022 11AM 4 min

Clicks koop al die Sorbet skoonheidswinkels

Bertina Engelbrecht, uitvoerende hoof van Clicks gesels oor wat die koop behels, hoe Sorbet werknemers geraak gaan word, asook wat Clicks en Sorbet kliënte kan verwag.
24 Nov 2022 10AM 5 min

Kaap Agri se omset styg met meer as 48%

Sean Walsh, uitvoerende hoof van Kaap Agri gesels oor die faktore wat 'n rol speel in die landboubedryf en hul planne om meer nuwe winkels oop te maak.
24 Nov 2022 10AM 6 min
4400 – 4420