Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,509 Episodes
4640 – 4660

Markoorsig

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft gesels oor Standard & Poor's Global Ratings (S&P) se vooruitsig vir Suid-Afrika se kredietgraderings en die rand wat onder druk bly.
9 Mar 2023 10AM 6 min

Die wêreld van 'n ekonoom

Ettienne Le Roux, hoofekonoom van Rand Merchant Bank gesels oor sy agtergrond, loopbaan, industrie en wat hy doen om te ontspan.
9 Mar 2023 10AM 10 min

Markoorsig

Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth gesels oor die rand se beweging.
8 Mar 2023 10AM 6 min

Markoorsig

Chantel Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments gesels oor die swakker rand.
7 Mar 2023 10AM 3 min
4640 – 4660