Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,509 Episodes
4940 – 4960

Wat doen die reën aan ons druiwe?

AJ Griesel, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse tafeldruifindustrie (Sati) gesels oor die impak van reën op die druiwebedryf.
20 Dec 2022 11AM 5 min

Moet jy nou ‘n kar koop?

Ernest North, medestigter van Naked Insurance gesels oor of jy ‘n 2023 kar in Desember 2022 moet koop.
20 Dec 2022 11AM 6 min

Markoorsig

Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA gesels oor die onsekerheid in die markte wêreldwyd en wat vandag uitgestaan het op die Suid-Afrikaanse mark.
20 Dec 2022 11AM 7 min

Nuwe dokters dalk sonder werk volgende jaar

Dr. Angélique Coetzee, raadslid van die Suid-Afrikaanse Mediese Vereeniging gesels oor nuwe dokters wat dalk werkloosheid in die gesig kan staar volgende jaar.
20 Dec 2022 11AM 8 min

Amazon se hommeltuig vlieg nou in die reën

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool gesels oor Amazon se hommeltuig wat nou in die reën vlieg.
19 Dec 2022 11AM 8 min

Markoorsig

Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Konsult gesels oor die rand en Woolworths wat David Jones verkoop.
19 Dec 2022 11AM 8 min

Die son sak oor Steinhoff

Jean Pierre Verster, uitvoerende hoof van Protea Capital Management gesels oor Steinhoff se aandeelprys wat val.
15 Dec 2022 12PM 8 min
4940 – 4960