Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,778 Episodes
560 – 580

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Nelis Brink, direkteur by PSG Wealth R21 en Jaco Prinsloo, senior finansiële raadgewer by Alexforbes, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
16 May 11AM 16 min

Tinus drink koffie met Gert Breet

Gert Breet, hoof van besigheidsontwikkeling by FNB Landbou, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, industrie, asook wat hy doen om te ontspan.
15 May 11AM 10 min

KleuterZone in likwidasie

Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, gesels oor die markte en die likwidasie van KleuterZone.
14 May 11AM 10 min

Dié bok kos R2.3 miljoen

William Smit, besturende direkteur van VEA Agri & Tourism, gesels oor die boerbokram "Next Level".
13 May 11AM 7 min

Pasop vir daardie ‘om-die-braai’-aandelewenke

Jac de Wet, welvaartsbestuurder by PSG Wealth in Somerset-Wes, verduidelik waarom blinde beleggingswenke maklik kan skeefloop, en hoe dit tot beleggers se voordeel kan strek om eerder die beleggingsproses te leer ken, te verstaan en te vertrou.
13 May 11AM 7 min
560 – 580