Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,434 Episodes
80 – 100

Moody’s beïndruk met die begroting

Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, deel haar mening oor Moody’s se vooruitsigte vir Suid-Afrika, Nedbank en Discovery se handelsverklarings, en Nvidia se aandeelprys nadat hulle vandag winssyfers bekendgemaak het.
26 Feb 12PM 12 min

Ryk drink koffie met Jeannine

Jeannine Naudè, vise-president en hoof van Afrika by TransUnion, gesels oor haar agtergrond, loopbaan, industrie, en wat sy doen om te ontspan.
26 Feb 12PM 11 min

Groot vaardigheidstekorte by SA waterrade

Prof. Chris Roth, president van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Siviele Ingenieurs (SAICE), gesels oor die vaardigheidstekorte by Suid-Afrikaanse waterrade.
24 Feb 12PM 8 min

Sterker SA Ingelyf wys sy spiere

Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, deel haar verwagtinge vir môre se begrotingsrede en bespreek onder meer Super Group se tussentydse resultate sowel as maatskappye wat nuwe 52-week hoogtepunte bereik het.
24 Feb 10AM 12 min
80 – 100