GROOTfm 90.5 #GROOTinspirasie

#GROOTinspirasie

'n 3 - 5 minute vroeë oggend-oordenking wat jou geestelik inspireer deur verskeie medewerkers
Daily English South Africa Health & Fitness
491 Episodes
300 – 320

Elizabeth Theunissen

Voeltjies: Wat dink jy kan jou vandag verras dat jy teen die einde van vandag kan sê ek gaan nooit weer dieselfde hierna kyk nie?
10 Jan 2018 10PM 2 min

Jaco Strydom Inspirasie

"The problem isn't that we don't care about the poor, the problem is that we don't know the poor". Hier lê ons uitdaging.
14 Dec 2017 10PM 2 min

Lindie Strydom Inspirasie

As jy ‘n objektiewe siening van jou omstandighede wil hê, sal jy moet wegtree om beter te kan sien! “Omstandighede” hang af van waar jy staan (stand) ten opsigte van dit wat voel of dit jou omsingel.
11 Dec 2017 11PM 5 min

Lindie Strydom Inspirasie

Nader tot God en Hy sal tot jou nader (Jak.4.:8) sodat jy deur Sy nabyheid in jou eie lewe, nader gedring word aan jou naaste en sodat jy met hande en voete diensbaarheid God se nabyheid, vir ander ook ‘n werklikheid kan maak.
4 Dec 2017 11PM 5 min

Jaco Strydom Inspirasie

Mens besef altyd eers in tyd van nood hoe kosbaar die lewe is, dat ons nie vir ewig lewe nie.
30 Nov 2017 10PM 3 min

Lindie Strydom Inpirasie

Ek dink nie ‘n leier is noodwendig iemand wat vir sy mense net “stappies om te volg” gee nie. Hy doen méér as dit! Hy is bereid om voor te loop en deur sy voetstappe die rigting aan te dui! Wees só ‘n leier en volg so ‘n leier –…
27 Nov 2017 10PM 5 min

Stephan Joubert 26 Nov 2017

Is jy op Auto-pilot of nie?? Het jy jou lus vir die lewe verloor? Dr. Stephan Joubert praat oor hoe jy deurlopend jou denke moet vernuwe…
25 Nov 2017 11PM 2 min

Jaco Strydom Inspirasie

Ons dra altyd goed saam ons waar ookal ons in die lewe gaan. Dis tyd om af te pak.
24 Nov 2017 3AM 2 min

Lindie Strydom Inspirasie

Hoe hoog is die standaard van liefde en omgee, respek en integriteit waartoe God ons roep? Ons kyk na 1 Pet.2 “Christus wat vir ons gely het, is ons voorbeeld! Volg in Sy voetspore!” en Ef. 5 in die Message se “Observe Christ”, “Watch… and learn!”
20 Nov 2017 10PM 5 min

Lindie Strydom Inspirasie

As die gebrek aan integriteit van leiers in posisies jou frustreer, is dit juis die tyd om as intensionele leier voor jou eie deur te vee en seker te maak jy dien God met ‘n heelheid en konstantheid - ‘n onverdeelde hart en mond!
14 Nov 2017 6AM 5 min

Lindie Strydom Inspirasie

Nou is die tyd! Sal ons bereid wees om vorentoe te tree en te sê “volg my… soos ek vir Jesus volg!” (1 Kor.11:1) En is ons besig om die “stappe tot ‘n beter Suid-Afrika” te volg – die voetstappe van Jesus?
6 Nov 2017 10PM 5 min

Jaco Strydom Inspirasie

As jy 'n lig wil wees, moet jy 'n lig wees in die donker. Mense sal veel eerder in hul gemak zone bly.
2 Nov 2017 11PM 1 min

Lindie Strydom Inspirasie

God se familie en vriende (9). Ons omgee vir mekaar en ons aangee van God se gee in watter vorm ook al, is ook die aangee van God se nabyheid in mense se lewens.
30 Oct 2017 11PM 5 min

Lindie Strydom Inspirasie

God se familie en vriende (8). Ons antwoord op Jesus se “gaan tot by die uithoeke van die wêreld” om mense deel te maak van God se familie, begin soms by die 3 sekondes wat ons bereid om te wag by die stopstraat of wanneer ons sien iemand se skouers…
23 Oct 2017 11PM 5 min
300 – 320