God se familie en vriende (7). Groet is ‘n universele taal wat almal verstaan en iets wat ons almal kan doen om Suid-Afrika ‘n beter plek te maak. En dit sê baie meer as net “hallo”! Dit sê “ek sien jou raak”! Ek is bereid om my besige agenda te…
God se familie en vriende – my familie en vriende (6). Elke persoon wat iets van my vra of in my drom grawe vir kos, my pla en irriteer en boelie en anders as ek dink en lyk en ruik, is ‘n kosbare kind van God in Sy beeld geskape,…
God se familie en vriende – my familie en vriende (5). Jy kan nie wen vir die koninkryk as jy aanhou luister na mense se opinies nie! As ons antwoord op wat God van ons vra behoort ons reputasie as “kerk” te lyk soos Jesus s’n.
God se familie en vriende – my familie en vriende (4). Jesus het die kultuur van die dag se reëls gebreek en grense oorgesteek om iemand se lewe aan te raak. Watter grense moet ons vandag oorsteek om God se liefde te deel?
God se familie en vriende – my familie en vriende (3). Vriendskap met God, beteken vriendskap en lojaliteit teenoor die mense met wie Jesus vriende is en aan wie Hy Sy lojaliteit bewys het deur in hulle plek te sterf aan ‘n kruis.
God se familie en vriende - my familie en vriende (2). Ek wil my definisie van familie en vriende op standaard kry - God se standaard in Mat.5:43-48: “Live out your God-created identity. Live generously and graciously toward others, the way God lives toward you."
God se familie en vriende - my familie en vriende (1). “The worldly man treats certain people kindly because he 'likes' them: the Christian, trying to treat everyone kindly, finds himself liking more and more people as he goes on - including people he could not even have imagined himself…
Ten spyte van hulle eie uitdagings, gee ‘n gemeente baie meer as wat hule kan bekostig en met groot blydskap en vreugde! Niemand dreig of manipuleer hulle nie – inteendeel dis hulle wat self daarop aandring om te mag help! Waar kom hierdie spontane inisiatief vandaan wat iemand sal laat…
Die oomblik wat ons lewens, gesondheid, verhoudings of finansies onder druk is, het ons gewoonlik ‘n veg of vlug reaksie, maar vir een of ander rede reageer die gemeentes in Masedonië anders. “The pressure triggered something totally unexpected: an outpouring of pure and generous gifts! They gave offerings of whatever…
“Swaar beproef, verskriklik arm en die een groot krisis en terugslag na die ander” – dit sou presies die redes wees hoekom ons sou sê dis nie nou jou beurt om ander mense in nood te help nie! Maar wat vir sommige mense ‘n verskoning gee, bring vir ander selfs…
“Laat dié wat op U hulp staat maak, altyddeur sê: ‘Die Here is groot!’” (Ps.40:17) ‘n Sterk verklaring van Dawid ten spyte van sy eie swakheid en ‘n baie real getuienis wat net moontlik is omdat Dawid God ken as ‘n Here wat sy hulpkreet hoor en nie bang is…
7 Aug 2017 11PM
5 min
320 – 340
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.