
Lindie Strydom Inspirasie
Loading player...
Ten spyte van hulle eie uitdagings, gee ‘n gemeente baie meer as wat hule kan bekostig en met groot blydskap en vreugde! Niemand dreig of manipuleer hulle nie – inteendeel dis hulle wat self daarop aandring om te mag help! Waar kom hierdie spontane inisiatief vandaan wat iemand sal laat smeek vir die voorreg om te mag deel in die liefdeswerk van hulpverlening aan mense in nood? Ons ontdek die sleutel tot Christelike vrygewigheid uit die voorbeeld van hierdie gemeentes in Masedonië.