
Lindie Strydom Inspirasie
Loading player...
“Swaar beproef, verskriklik arm en die een groot krisis en terugslag na die ander” – dit sou presies die redes wees hoekom ons sou sê dis nie nou jou beurt om ander mense in nood te help nie! Maar wat vir sommige mense ‘n verskoning gee, bring vir ander selfs ‘n groter vereenselwiging – ek weet hoe dit voel en ek ken self swaarkry en daarom is ek meer as ooit gemotiveerd om ander te help!