GROOTfm 90.5 Ander programme

Ander programme

Enige ander lekker GROOT onderhoude oor spesiale geleenthede wat buite ons normale program-formaat val.
Daily Afrikaans South Africa Technology · TV & Film
232 Episodes
80 – 100

Kersfees HOOPstoot 3 - Candice se kunsbeen vir Kersfees

Candice Badenhorst (37) was 19 jaar oud toe sy met ‘n vorm van beenkanker gediagnoseer is. Na 5 sessies chemoterapie het hulle die gewas uitgesny, maar kort daarna was daar weer ‘n knoppie op haar been. Na die opvolgoperasie het die wond nie gesond geword nie en 4 maande voor…
25 Nov 2019 6AM 4 min

Jessica Dalla Torre onderhoud

Enige ander lekker GROOT onderhoude oor spesiale geleenthede wat buite ons normale program-formaat val.
24 Nov 2019 1AM 8 min

Jennifer gesels met ReBORN

Jennifer het met die nuwe groep ReBORN gesels oor hulle nuwe enkelsnit-Long Road en hulle planne voorentoe.
6 Aug 2019 9AM 13 min

Mandela Dag - SPAR Northrand

SPAR Northrand het besluit om vir Madibadag 154 van hulle winkels uit te daag om blikkies kos te skenk vir GROOTfm90.5 se #lositbeter projek! Ons het by hulle ‘n draai gaan maak waar 'n span van 18 mense al van vroeg die oggend die telefone wit warm gebel het om…
18 Jul 2019 6AM 4 min

#JouMenseMyMense – 25 Junie – Just Being Marinel

Nelmari en IP van Niekerk is beide onderwysers. Nelmari by Hoërskool Montana en IP by Hoërskool Akasia. Hulle is in 2008 getroud en hulle pragtige dogtertjie, Marinel is in 2010 gebore. Alles het aanvanklik perfek gelyk tot op so 9 maande oud. Marinel kon nog nie sit nie en IP…
25 Jun 2019 7AM 7 min

#JouMenseMyMense - 18 Junie 2019 - Kosmos Care Centre

Die “Kosmos Care Centre” in Onderstepoort is al vir 27 jaar lank ‘n veilige hawe vir van bejaardes en persone met verskillende gestremdhede tot desperaat arm en behoeftige mense en selfs verslaafdes wat weer op hulle voete probeer kom. Die hoeveelheid inwoners wissel soms van dag tot dag, maar winter…
18 Jun 2019 2AM 7 min

Intiem onderhoud

“PASOP VIR DIE VIER GEVAARSONES.” “BESKERM JOU HUWELIK SO.”
6 Jun 2019 9AM 13 min

#JouMenseMyMense - 28 Mei 2019 - Hospitaalbesoek: Chardiney Ludick

Chardiney Ludick (4) het ongeveer 3 maande gelede aanvalle begin kry wat dokters aanvanklik gedink het is epileptiese aanvalle. Na verskeie toetse het hulle later bevestig dat dit deur ‘n breingewas veroorsaak word, wat vermoedelik oor die afgelope jaar gegroei het. Chardiney het begin met medikasie om te kyk wat…
28 May 2019 9AM 5 min

Goeienuus Vrydag 24 Mei 15:30

Goeie Nuus Vrydag 24 Mei 2019 – ‘n Terugblik op ons besoek aan Wollies saam met die span van Cosmo Industrial en die Woeries van Hoërskool Centurion het gewoeker om ‘n hele berg baadjies in te samel.
24 May 2019 3AM 4 min
80 – 100