Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.
Weekly
Afrikaans South AfricaNews Commentary · DocumentaryAuthored by Pieter Cloete & Dr Jaco van Niekerk
Lynette Beer (Seeds of inspiration), Hui-Mari Meyer (Wired) en sielkundige Ashley Yahman gesels oor die impak van Covid-19 op leerders en ook oor selfdood getalle wat veral onder jongmense toeneem.
Susan Lombaard (HUB - maroela media) vertel hoe sy 'n hond vir die kantoor aangeneem het en hoe Japie (hond) gehelp het met terapie onder werknemers. Dr Henk Swanepoel, 'n kliniese sielkundige van Centurion vertel ook oor die voordele (en nadele) ivm die gebruik van diere in terapie.
Jamie Potgieter & Libby Nitrel van NSRI se stasie 27 kom gesels oor hulle betrokkenheid en rol by die organisasie. Dr Lynette Nel, Psigiater gesels oor trauma en die hantering daarvan.
Dr Jaco van Niekerk en Dr Jacques Koning gesels oor die afname in Covid-19 passiënte en ook hulle eie observasies ivm Covid-19 as 'n virus in 'n pasient.
Dr André Hattingh gesels telefonies oor sy organisasie, Pediatric Care South Africa. Hennie Joubert en EZmed gesels oor tegnologie en hoe dit die dokter spreekkamer verander.
Dr Jaco van Niekerk - oorsig van Covid-19 totdusver en Prof Lisanne du Plessis (US) vertel meer oor voordele van borsvoeding en wereld borsvoed week 01 - 07 Aug
Kim Whitaker van Ubuntu beds gesels oor haar nie winsgewende organisasie en Vera van Dalen gesels oor KANSA se nuwe beradings telefoon lyn.
15 Jul 2020
25 min
220 – 240
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.