Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.
Weekly
Afrikaans South AfricaNews Commentary · DocumentaryAuthored by Pieter Cloete & Dr Jaco van Niekerk
Dr Christian Quitter gesels oor sy uitreik na 'n hospitaal in Mosambiek waar hy sy kundigheid gedeel het as 'n ENT-spesialis. 'n Paar gesondheidswerkers kom sê dankie vir GROOTfm 90.5 se Sorg die versorger.
Melanie Buys van SOS (Skole Ondersteunings Sentrum) oor hoe vanjaar se skool jaar daarna gaan uitsien, met verwysing na Covid-19. Lamenth Dickson, prokureur gesels oor of jy gedwing kan word om in ge-ent te kan word.
Prof Lyn-Marie Bircholtz gesels oor 'n nuwe deurbraak ivm die behandeling van malaria en Dr Jaco van Niekerk en Dr Jacques Koning vertel meer oor wat Long Covid Syndrome is.
Dr Jaco van Niekerk gesels oor die tweede vlaag van Covid-19
6 Jan 2021
31 min
200 – 220
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.