
#GROOTtrauma Hoe vergelyk 'n vark hart met 'n menslike hart?
Loading player...
Dr Jaco van Niekerk verduidelik die verskille tussen 'n vark en mens hart. Dit na aanleiding van die eeste suksesvolle varkhartoorplanting in Amerika.