Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.
Weekly
Afrikaans South AfricaNews Commentary · DocumentaryAuthored by Pieter Cloete & Dr Jaco van Niekerk
Ouma Ramaru van die Consumer Goods Ombudsman, James Welman (Welman Bloem prokureurs) en Lekkeslaap deur meer oor jou reg as verbruiker wanneer dit kom by terugbetaling van vakansie verblyf gelde gedurende die inperking en Susan Lombaard (Uitvoerende hoof van maroelamedia.co.za) gesels oor fopnuus.
Dr Franco Swart gesels oor 'n nuwe nie-winsgewende projek, www.apleaforppe.co.za wat SA'ners vra om geld of PPE te skenk vir noodpersoneel wat dit meer nodig het. Dr Jaco van Niekerk deel meer oor malaria en hoekom die simptome (aanvanklik) baie soos Covid-19 lyk.
Prof Conrad Beyers (UP) gesels oor die uitwerking van beide Covid-19 en Moody's op die Suid-Afrikaanse ekonomie en Dr Piet Croukamp gesels oor van die voordele wat Covid-19 te weeg gebring het.
Hoe gereeld het jy jou hande gewas voor die Covid-19 uitbraak? Ons doen ook 'n eksperiment danksy Techno Glow se "glow powder". Dr Jaco van Niekerk en Esmaralda Burger leer ons meer oor bakterië en virusse. http://technoglowproducts.co.za/
Dr Jaco van Niekerk gesels vandeesweek meer oor waar 'triage' vandaan kom en ook wat dit behels. Later in die program meer oor: Hoekom dokters nie informasie met familielede wil deel nie.
Advokaat Francois Botes vertel meer oor Suid-Afrika se grondwet en hoekom dit so belangrik en uniek is.
11 Feb 2020
30 min
260 – 280
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.