
Reg of Verkeerd - 08 Desember 2020 - Geestesgesondheid en die wet
Loading player...
Dr Gerhard Grobler 'n psigiator by Steve Biko Akademiese Hospitaal en ook betrokke by die Universiteit van Pretoria gesels oor die wan persepsie van geestesgesondheid veral by die werksplek. Ook oor wetgewing daarondom.