#GROOTtrauma

Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.
Weekly Afrikaans South Africa News Commentary · Documentary
443 Episodes
340 – 360

09 Julie 2019 Reg of Verkeerd? Sosiale Media en die reg

Die week gesels sosiale media regskenner, Carla de Beer (www.thedigitallawco.com) oor die gevolge van inkriminerende plaasings op sosiale media. Niel Cloete van Weaving & Weavind) gesels verder oor: Dra sosiale media by tot egskeidings?
9 Jul 2019 32 min

02 Julie 2019 REG of VERKEERD

Jou huur deposito moet belê word en jy moet, vir die tydperk van jou huurkontrak rente daarop verdien? REG of VERKEERD??? Niel Cloete van Weavind & Weavind beantwoord jou vrae.
2 Jul 2019 33 min

GNV 28 Junie 2019

Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.
28 Jun 2019 12 min

26 Junie 2019 #GROOTtrauma Moet paramedici hulself bewapen?

Mnr Andrew Makkink, President van die Emergency Care Society gesels oor die veiligheid van paramedici na 'n vlaag van geweld en misdaad teen mediese personeel. Xander Loubser (N.Dip), Dr Jaco van Niekerk en Esmaralda Burger gesels saam. Baanbreker-hartprosedure 'n eerste vir Afrika!
26 Jun 2019 39 min

12 Junie 2019 #GROOTtrauma Mobiele klinieke en Varkgriep

In vandeesweek se program gesels ek met Dr Zander van der Westhuizen en Dr Hendrik Hanekom (Intercare) oor 'n nuwe mobiele kliniek in Tygerpoort. Dr Jacques Koning en Dr Jaco van Niekerk vertel meer oor varkgriep.
12 Jun 2019 33 min

#GROOTtrauma 10 April 2019 Mosambiek fokus

Michiel Knoortzen van TUKSEMS gesels oor die nuwe organisasie en JP von Benecke gesels oor sy ervaring in Mozambique en Cholera. Ander gaste is Dr Jaco van Niekerk, Xander Loubser en Dr Jacques Koning.
10 Apr 2019 34 min

#GROOTtrauma 27 Maart 2019

Ons gesels vanaand oor kommunikasie in noodgevalle. Dr Pieter Smal (UP) gesels oor gebare taal en ook die belangrikheid daarvan om die taal aan te leer vir kommunikasie. Dr Jacques Koning gesels oor testosteroon. Dr Jaco van Nieker en Xander Loubser (N.Dip) kuier ook in die ateljee.
27 Mar 2019 34 min

#GROOTtrauma 27 Feb 2019 - Wêreld Gehoordag & Seldsame siektes

Prof de Wet van Universiteit Pretoria kuier in die ateljee en gesels oor gehoor gesondheid en later gesels Lelanie van der Merwe oor haar seun se seldsame diagnose. Dr Jacques Koning en Dr Jaco van Niekerk is saam Pieter Cloete in die ateljee.
28 Feb 2019 35 min

#GROOTtrauma 20 Februarie 2019 - HPV (Human papillomavirus)

Dr Jacques Koning lei die gesprek oor HPV (Human papillomavirus). Ons gesels oor hoekom dit belangrik is om op 'n jong ouderdom gevaksineer te word om moontlike servikale kanker later te voorkom. Dr Jaco van Niekerk en Pieter Cloete gesels saam.
19 Feb 2019 35 min
340 – 360