#GROOTtrauma

Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.
Weekly Afrikaans South Africa News Commentary · Documentary
435 Episodes
400 – 420

GROOTtrauma 11 April 2018

Claudette Ainslie gesels oor haar dogter se verdrinking en die moeilike omstandighede post-trauma. Dr Jaco van Niekerk gesels oor Malaria.
11 Apr 2018 36 min

GROOTtrauma 04 April 2018

Dr Rodney Seale is weer ons gas asook Adv. Tinus Holliday en hulle gesels oor Boelies by die werk. Dr Jaco van Niekerk is ook weer ons gas.
4 Apr 2018 33 min

GROOTtrauma 28 Maart 2018

Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.
28 Mar 2018 37 min

GROOTtrauma 21 Maart 2018

Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.
21 Mar 2018 34 min

GROOTtrauma 14 Maart 2018

Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.
14 Mar 2018 35 min

GROOTtrauma 07 Maart 2018

Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.
7 Mar 2018 39 min

GROOTtrauma 28 Feb 2018

Die 3de Maart 2018 is wêreld gehoor dag, Jackie Oosthuizen, Prinses Mabuza en Marelize Gouws van Transoranje skool vir dowes het in die ateljee gekuier. Ons gesels ook oor hoofbeserings met gaste: Dr Jaco van Niekerk, Willie Lightfoot en Ruan Vermaak.
28 Feb 2018 39 min

GROOTtrauma 21 Feb 2018

Dit nasionale gesondheids week en ons gesels met Marijke van der Westhuizen (Getroud met rugby) oor 'n gesonde lewensstyl. Dr Jaco van Niekerk en Gareth Pahl (High Risk Unit) is die ander gaste.
21 Feb 2018 36 min

GROOTtrauma 14 Feb 2018

Dit is nasionale Epilepsy week en ons kenners, Dr Jaco van Niekerk, Willie Lightfoot gesels meer hieroor.
14 Feb 2018 35 min

GROOTtrauma

Vanaand gesels ons oor CRIME SCENE CLEANUP, Verpleegkunde in 'n trauma omgewing en vra die vraag: Hoekom ry 'n ambulans partykeer verby 'n hospitaal na 'n volgende een?
7 Feb 2018 36 min

GROOTtrauma 31 Jan 2018

Marisa Leicester (Radiografis) gesels oor haar industrie en werk en 24 Jan 2018 se kenners kuier weer in die ateljee om verder te gesels oor selfdood. (Dr Rodney Seale, Dr Jaco van Niekerk en Henning Jacobs).
1 Feb 2018 37 min

GROOTtrauma 24 Jan 2018 - SELFDOOD

Vanaand gesels ek en ’n paar kenners oor ’n baie sensitiewe onderwerp: selfdood. Dr Rodney Seale, Dr Jaco van Niekerk, Henning Jacobs en Ruan Vermaak is vanaand se gaste. #GROOTtrauma #CrisisOnCall
24 Jan 2018 38 min

GROOTtrauma 17 Jan 2018

Dr Jaco van Niekerk, Willie Lightfoot (Life Med) en Gareth Pahl (High Risk Unit) kuier saam met Pieter Cloete en Ruan Vermaak (Crisis on Call).
17 Jan 2018 37 min

GROOTtrauma 10 Jan 2018

Dr Jaco van Niekerk kuier weer in die ateljee en ons gesels oor die 14 verdrinkings by Kaapstad. Gareth Pahl van High Risk Unit gesels oor Desember se misdaad en Adv Johan Jonk van Arive Alive gesels oor padongeluke oor Desember.
10 Jan 2018 37 min

GROOTtrauma 13 Des 2017

Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.
13 Dec 2017 39 min

GROOTtrauma 06 Desember 2017

Gaste vanaand: Armin du Preez (ekoloog en skerpioen kenner) gesels oor skerpioene, meer oor die Crisis on Call #Blooddrivechallenge en ons gesels oor HIV Vigs. Ander gaste: Gareth Pahl (High Risk Unit), Henning Jacobs (Trauma berader), Ruan Vermaak (Crisis on Call), Renata Erasmus (Lifemed).
6 Dec 2017 40 min

GROOTtrauma 22 Nov 2017

In vanaand se program kuier Gareth Pahl (High-Risk Unit), Dr Jaco van Nieker (Direkteur - Montana med), Ruan Vermaak (Crisis on Call), Suster Petro Botha (SANBS) en Dr John Bushwell (rapewise.co.za) in die program.
22 Nov 2017 37 min

GROOTtrauma 15 November 2017

Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.
15 Nov 2017 37 min

08 November 2017 GROOTtrauma

Prof Roy van Brummelen, Dr Jaco van Niekerk en Gustav Pahl is die gaste saam Pieter Cloete en Ruan Vermaak.
8 Nov 2017 38 min

01 November 2017 GROOTtrauma

Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.
1 Nov 2017 39 min
400 – 420