#GROOTtrauma 06 Maart 2019 - Die belangrikheid van inenting

Loading player...
Dr Terry Marshal kuier vanaand in die ateljee en vertel hoekom dit belangrik is om in te ent. Dr Jacques Koning en Dr Jaco van Niekerk is ook in die atlejee om saam te gesels.
6 Mar 2019 Afrikaans South Africa News Commentary · Documentary

Other recent episodes

#GROOTtrauma | 1 April

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - WAAR/ONWAAR - Blou lippe kan ’n teken wees van lae suurstofvlakke in die bloed. >Nuwe operasie laat Suid-Afrikaner sy oogkleur permanent verander >Vitamien-vapes: Is dit gesond? >Nuwe studie onthul drie tipes ADHD >Dr Jaco se…
1 Apr 43 min

#GROOTtrauma | 25 Maart

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter orgaan gebruik die meeste suurstof? >Jong vrou sterf ná sy weens pankreatitis gehospitaliseer is. >Wanneer WhatsApp paniek versprei: Die gevaar van ongeverifieerde mediese boodskappe >Wêreld TB-dag >Dr Jaco se wenk vir die week
25 Mar 42 min

#GROOTtrauma | 18 Maart

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Wat noem ons die sagte, taai lagie bakterieë wat op jou tande vorm? >National Drug and Alcohol Facts Week >Koolblare op jou gewrigte - Werk dit? >Die veiligheid van sanitêre produkte >Dr Jaco se wenk…
18 Mar 40 min

#GROOTtrauma | 11 Maart

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter dokter spesialiseer daarin om mediese beelde soos X-strale en skanderings te interpreteer om diagnoses te maak? >Bobby waarsku ná laser sy seun se sig bedreig >Wêreldnierdag >Cindy Holtzhausen en Dr Louise Engelbrecht gesels oor…
11 Mar 43 min

#GROOTtrauma | 4 Maart

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvra Vraag - Hoeveel verskillende kleure kan die menslike oog ongeveer onderskei? >Dink jouself fiks: Jou brein kan jou spiere help oefen >Goedkoop fillers en “fake doctors” >Deon Ceronia gesels oor Wêreld Gehoordag >Dr Jaco se wenk vir…
4 Mar 41 min