Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.
Weekly
Afrikaans South AfricaNews Commentary · DocumentaryAuthored by Pieter Cloete & Dr Jaco van Niekerk
Hoe veilig is dit vir paramedisie om in Afrika te werk? Gerco van Deventer is alreeds 'n paar jaar in ISIS se hande en verwag 'n groot losprys vir sy lewe. Sy suster as ook 'n paar paramedikuste gesels oor hul ervaring om in Afrika te werk. Mari Murray, Izelle…
Konkusie onder sport persone, veral jonger sport spelers is 'n baie sensitiewe onderwerp. Dr Meerash Ramsammy, 'n neurosjirug gesels oor konkusie, die gevare en ook hoe jy kan terugkeer sport toe.
Dr. Wium Erasmus gesels oor selfskending. Gerthyo en Wilando Ferreira gesels ook oor 'n toep, wat tienerprobleme vroegtydig identifiseer en kan help om selfskending en selfdood onder leerders te voorkom
Wat is kroniese moegheid? Ons kondig ook die nominasie aan van Caressa se verpleegster en versorger kompetisie vir Februarie aan.
28 Feb 2023
36 min
80 – 100
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.