#GROOTtrauma - 12 Februarie

Loading player...
Dr Jaco van Niekerk gesels oor wat jy moet weet wanneer jy vir ’n normale roetine doktersafspraak gaan. Hoekom doen jy net sekere bloedtoetse, en wat sien dokters in urinemonsters?
12 Feb Afrikaans South Africa News Commentary · Documentary

Other recent episodes

#GROOTtrauma | 8 Oktober

Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita oor: >Mediese vasvrae: Waar of onwaar: Skizofrenie beteken dat ’n persoon ’n gesplete persoonlikheid het? >Yster¬tekort by vroue in Suid-Afrika beskou word as ’n “stille epidemie”. >Wêreld-Hospies- en Palliatiewe Sorgdag - Hanneke Lubbe, raadslid van die APCC, gesels oor die Association of Palliative Care…
8 Oct 35 min

#GROOTtrauma | 1 Oktober

Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese vasvrae: Hoeveel aantal chromosome het die menslike ligaam? >Trump se uitlatings oor pynstillers en outisme. >Grootskaalse diefstal en korrupsie in een van ons staats-hospitale. >Laevisie bewusmaking saam met Petro Grové in die ateljee >Dr. Jaco se mediese-wenk…
1 Oct 42 min

#GROOTtrauma - 17 September

Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese vasvrae: Watter orgaan help jou om geure en aromas te herken? >Skoksyfers: Swerm bye laat 4 mense in die hospitaal >Dis internasionale Eet ’n Appel Dag > Wêreld patiëntveiligheids-dag >Dr. Jaco se mediese-wenk van die week.
17 Sep 44 min

#GROOTtrauma - 10 September

Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese vasvrae: Wat is die basiese smake wat die menslike tong kan onderskeie? >Skoksyfers: Duisende tieners van so jonk soos 10 kraam in Oos-Kaap >Die Internasionale Diabetesfederasie het Type 5-diabetes (ook bekend as malnutrition-related diabetes mellitus) amptelik erkén…
10 Sep 45 min

#GROOTtrauma | 3 September

Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese vasvrae: Wat is die naam van die sterkste en mees buigsame vinger, wat jou help om dinge vas te hou? > Lê jou fobies in jou gene? > Wanneer hoesstroop nie genesing bring nie, maar verslawing. –…
10 Sep 42 min