GROOTfm 90.5 Route326 met Francois en Anelma

Route326 met Francois en Anelma

Route326 met Francois en Anelma is ń spontastiese vermenging van onvoorspelbaarheid en tendense sonder grense. Hierdie dinamiese duo vergesel jou van drie tot ses en kleur jou laatmiddag in met konteks, kief klanke en koel kwinkslae. Hulle gesels met die OG's en die VIP's en bewys nie almal hoef te peak in matriek nie. Wees daar of wees ń blaar.
Monthly Afrikaans South Africa Music
807 Episodes
280 – 300

Lunch Punch: Bernice West oor haar SAMA en Klein Kwagga

Bernice West was tydens die SAMA toekenningings in 2019 die jongste benoemde kunstenaar nog (19) vir haar eerste album. Saterdagaand, 18 November 2023 het sy met die groot prys weg gestap toe haar tweede album ‘JONA’ as beste pop album bekroon is. Sy is ook onlangs met liedjie van die…
21 Nov 2023 2 min
280 – 300