GROOTfm 90.5 #LunchPunch met Francois van Rensburg

#LunchPunch met Francois van Rensburg

Vryheidliewend, passievol, selfaanwysend, nuuskierig, avontuurlik.
Francois van Rensburg weeksdae tussen 12:00 en 15:00
Monthly Afrikaans South Africa Music
714 Episodes
260 – 280

Lunch Punch: Ruhan du Toit oor 30 jaar in die musiekbedryf

Ruhan du Toit, met sy uitsonderlike vieroktaafstem, sjarmante verhoogpersoonlikheid en spontane energie het sedert 1993 diep spore in die musiekbedryf kom trap en daarom vier hy dit hierdie jaar SLEGS by Atterbury Teater met ‘n unieke vertoning van die afgelope 30 jaar saam met jou. Met sy vol orkes en…
21 Jul 2023 1 min

Lunch Punch: Grootgolf branderplankryer Jurie Muller oor branderplank van wol

Grootgolf branderplankryer, Jurie Muller van Vleesbaai, oor branderplank van wol. ’n Nuwe film ‘Tides of Wool’ maak golwe in die wêreld van branderplankry en omgewingsbewustheid. Dit volg Skaapboer & Big Wave Surfer, Jurie Muller, van Vleesbaai in die Wes-Kaap, wat die branderplank herverbeel op sy reis om die plaag van…
19 Jul 2023 6 min

Lunch Punch: Ouma Madge word 100 jaar

Goeie Nuus Vrydag: Ouma Madge Holloway is gebore 12 Julie 1923 in Leeudoringstad. Sy is in Meyerton in ‘n ouetehuis, in Huis Meyerton. Nellie Watkins, 'n familielid baie na aan ouma Madge het met haar gesels op haar 100ste verjaarsdag vroeër die week.
14 Jul 2023 3 min

Lunch Punch: Nádine oor Kleure in Atterbury Kollig en Derick Hougaard

Nádine gaan terug in tyd en herroep die grootste treffers van dekades in kleur. Soos die seisoene van die lewe ons in skakerings van warm somersgeel begelei tot in die indigo-blou van winter, verf Nadine voort op haar suksesverhaal van Skildery. Kleure is sonder twyfel die perfekte titel vir haar…
14 Jul 2023 22 min

Lunch Punch: Leandry Smith Junior Burgemeester van Pretoria oor Jeugdag

Die Junior Stadsraad van Pretoria, is ’n nie-winsgewende jeug-organisasie wat in 1979 deur die Verenigde Nasies se projek “Die Internasionale Jaar van die Kind” gestig is. Twee Hoërskool verteenwoordigers (een in Graad 10 en een in Graad 11) dien op die raad. Daar is tans 38 Hoërskole in Tshwane wat…
16 Jun 2023 22 min

Lunch Punch: Gerrie Hadders oor sy biografie as MS aka veelvuldige sklerose-lyer

Just Keep S’myelin skets die lewensverhaal van Gerrie Hadders, ’n veelvuldige sklerose-lyer met ’n aansteeklike positiewe uitkyk op sy oorlewing en die lewe in die algemeen. Omdat die boek in eerstepersoonperspektief geskryf is, kan lesers hulself amper verbeel asof hulle gemaklik op ’n rusbank uitgestrek lê en luister hoe Gerrie…
8 Jun 2023 11 min
260 – 280