GROOTfm 90.5 Route326 met Francois en Anelma

Route326 met Francois en Anelma

Route326 met Francois en Anelma is ń spontastiese vermenging van onvoorspelbaarheid en tendense sonder grense. Hierdie dinamiese duo vergesel jou van drie tot ses en kleur jou laatmiddag in met konteks, kief klanke en koel kwinkslae. Hulle gesels met die OG's en die VIP's en bewys nie almal hoef te peak in matriek nie. Wees daar of wees ń blaar.
Monthly Afrikaans South Africa Music
807 Episodes
40 – 60

Lunch Punch: Jannie Moolman en Riaan Hunter oor 'Lieflike Droom'

Lieflike Droom – Huldeblyk aan Gé Korsten Met hierdie musiekproduksie bring Jannie Moolman en Riaan Hunter hulde aan die grootste Suid-Afrikaanse kunstenaar van alle tye (soos aangewys deur Rapport lesers), Gé Korsten. Die produksie vertel die storie van die liefling-legende se lewe en die gehoor word bederf met 17 van…
27 Jun 10 min
40 – 60