GROOTfm 90.5 #LunchPunch met Francois van Rensburg

#LunchPunch met Francois van Rensburg

Vryheidliewend, passievol, selfaanwysend, nuuskierig, avontuurlik.
Francois van Rensburg weeksdae tussen 12:00 en 15:00
Monthly Afrikaans South Africa Music
714 Episodes
60 – 80

Vir Beter: Frik van Heerden deel sy suksesverhaal

Vir Beter: Frik van Heerden vertel van sy nederige grootwordjare op ’n plaas buite Kuruman en die skuif na die groot stad waar hy tans floreer as ’n suksesvolle sakeman én model.
11 Nov 2024 17 min

Lunch Punch: Die Burgemeester van Rockfields Village kom drink tee

Die Burgemeester van Rockfields Village kom drink tee. Jan, Johannes, Jakobus, Wilhelm, Piet, Peet, Albaster du Plessis. Leier van die PPA (Positive Peoples Alliance), voormalige skaap- en hoenderboer, Burgemeester van Rockfields Village. Hierdie karakter bring 'n tikkie humor en ’n hele klomp skaterlag oomblikke na Rockfields en is ook bekend…
28 Oct 2024 33 min

Lunch Punch: Tamlyn Wessels oor Klein Bietjie

Tamlyn Wessels het 'n siekte (Guillain Barré sindroom) wat haar verlam gelaat het oorwin en nou jaag sy haar musiekdrome na. Sy span kragte saam met Select Musiek en is super opgewonde om haar enkelsnit “Klein Bietjie” op 4 Oktober bekend te stel. “Klein Bietjie” gaan oor twee mense wat…
4 Oct 2024 18 min
60 – 80