GROOTfm 90.5 #LunchPunch met Francois van Rensburg

#LunchPunch met Francois van Rensburg

Vryheidliewend, passievol, selfaanwysend, nuuskierig, avontuurlik.
Francois van Rensburg weeksdae tussen 12:00 en 15:00
Monthly Afrikaans South Africa Music
744 Episodes
80 – 100

Lunch Punch: Kaz McFadden & Lara Lourens oor Banana Air en meer

Twee van ons land se veelsydigste akteurs kuier by Francois Van Rensburg op die #LunchPunch. Kaz McFadden en Lara Lourens is tans te sien in Banana Air op kykNET. Maar hulle is baie meer as net akteurs. Ons kyk saam met hulle terug op ‘n propvol jaar.
11 Dec 2024 29 min

Vir Beter: Frik van Heerden deel sy suksesverhaal

Vir Beter: Frik van Heerden vertel van sy nederige grootwordjare op ’n plaas buite Kuruman en die skuif na die groot stad waar hy tans floreer as ’n suksesvolle sakeman én model.
11 Nov 2024 17 min

Lunch Punch: Die Burgemeester van Rockfields Village kom drink tee

Die Burgemeester van Rockfields Village kom drink tee. Jan, Johannes, Jakobus, Wilhelm, Piet, Peet, Albaster du Plessis. Leier van die PPA (Positive Peoples Alliance), voormalige skaap- en hoenderboer, Burgemeester van Rockfields Village. Hierdie karakter bring 'n tikkie humor en ’n hele klomp skaterlag oomblikke na Rockfields en is ook bekend…
28 Oct 2024 33 min
80 – 100