GROOTfm 90.5 #LunchPunch met Francois van Rensburg

#LunchPunch met Francois van Rensburg

Vryheidliewend, passievol, selfaanwysend, nuuskierig, avontuurlik.
Francois van Rensburg weeksdae tussen 12:00 en 15:00
Monthly Afrikaans South Africa Music
782 Episodes
480 – 500

Lunch Punch: Larissa Bester & Lané Bronkhorst oor SterStatus 2021

Een van SterStatus se hoofdoelle is om vrouebemagtiging te bevorder, maar ook om jong vroue 'n voet in die deur in die vermaaklikheidsbedryf te gee. Hierdie jaar se algehele wenner, Larissa Bester en liefdadigheidswenner, Lané Bronkhorst gesels met Francois oor hulle ondervinding as deelnemers wat as wenners uit die styd…
3 Nov 2021 18 min

Lunch Punch: Julanie J oor Bitter

Kort op die hakke van “Arm” se sukses volg die splinternuwe enkelsnit vir Julanie J, getiteld “Bitter.” Die liedjie is geskryf na `n spesifieke ervaring, vetel sy: Toe ek en my vriendinne een aand `n baie duur bottel sjampanje drink, was ons verbaas dat dit glad nie juis lekker was…
28 Oct 2021 26 min

Lunch Punch: Charl du Plessis Trio oor It Takes Three

Die Charl du Plessis Trio bestaan uit Charl op klavier, Werner Spies op baskitaar en Peter Auret op dromme. Hulle stel hulle nuutste album 'It Takes Three' vry en vertel ook van 'n opwindende vertoning wat deel vorm van die albumbekendstelling.
22 Oct 2021 27 min

Lunch Punch: Patricia Lewis is terug!

Jy weet jy het dit gemaak as jou naam op 'n '30 Seconds' algemene kennis kaartjie verskyn... Die blonde bom van die Suid-Afrikaanse musiekbedryf, Patricia Lewis, gesels met Francois van Rensburg vanuit Ballito. Hulle praat nie net oor haar nuwe vrystelling in 11 jaar nie, maar fokus ook op 'n…
5 Oct 2021 27 min

Gister Se Grotes: Lizz Meiring eer Franz Marx se nalatenskap

Franz Marx, die skepper van die eerste daaglikse Suid-Afrikaanse sepie 'Egoli: Plek van goud' is Sondag 26 September 2021 op die ouderdom van 78 in Pretoria oorlede. Hy het in Julie positief getoets vir Covid-19 en volgens sy broer Johan, het hy nooit weer volkome daarvan herstel nie. Hy het…
26 Sep 2021 2 min

Jan Braai gesels met GROOTfm op Braaidag 2021

Jan Braai het in 2005 met die Nasionale Braaidag-inisiatief begin en sy doel is om 'n nasionale viering te skep deur die één aktiwiteit wat alle Suid -Afrikaners gemeen het, ongeag ras, taal, geslag of rykdom. Sy TV-reeks 'Jan Braai vir Erfenis' word sedert 2011 op kykNET aangebied en sy…
24 Sep 2021 17 min
480 – 500