GROOTfm 90.5 Annelie Bouwer

Annelie Bouwer

#BrunchMetAnnelie vermaak jou weeksdae van 9 tot 12, en Annelie Bouwer is die vurige aanbieder wat vasbeslote is om aan die wêreld te bewys dat rooikoppe inderdaad meer pret het! Annelie is lief vir die lewe en alles daarin – die goeie, die slegte, en natuurlik die snaakse. Sy is oortuig daarvan dat lag werklik die beste medisyne vir enigiets is en kies om die positiewe en ligter kant van die lewe te sien. Sy is passievol in die krag van radio en weet dat alhoewel dit pret kan wees, dit met groot verantwoordelikheid gepaard gaan. Annelie is ernstig daaroor om 'n verskil in die gemeenskap te maak. Sy inspireer luisteraars spontaan en moedig mense aan om hul ingesteldheid te verander van; "Ek kan nie help nie, want ..." tot, "Miskien kan ek dit nie doen nie, maar hier is wat ek KAN doen!" Annelie het ook 'n talent om op 'n persoonlike, onkonvensionele en vermaaklike manier met haar luisteraars te verbind. Sy laat mense op hul gemak voel – of jy nou 'n gas in die ateljee of luisteraar is. Diep en betekenisvolle oomblikke word gedeel tydens #LOSITBETER en #SpreekLewe. Die bekroonde “Kom Ons Praat Daaroor”-geselsprogram vorm ook deel van #BrunchMetAnnelie. Die meeste mense is van mening dat ontbyt die belangrikste maaltyd van die dag is, maar Annelie sê brunch is! Veral as dit deur hierdie rooikop bedien word! Smaaklike ete!
Weekly Afrikaans South Africa Music
438 Episodes
240 – 260

#KomOnsPraatDaaroor - 3 Mei 2023

Kom Ons Praat Daaroor” is ‘n bekroonde geselsprogram wat bestaan ​​uit ‘n paneel van 4 uiteenlopende aanbieders wat oor relevante en vuurwarm onderwerpe gesels asof hulle by ‘n “braai” is. Soms word ‘n bekende persoon/kenner genooi om sy/haar mening oor die kwessie te deel, maar meestal word luisteraars aangemoedig om…
3 May 2023 43 min

#LositBeter - Moeggesukkel

Jacques Papenfus van Moeggesukkel kom het vir Annelie kom vertel van die werk wat hulle met minder bevoorregtes doen en hulle grootste behoeftes hierdie winter
2 May 2023 13 min

#KomOnsPraatDaaroor 19 April 2023

Kom Ons Praat Daaroor” is ‘n bekroonde geselsprogram wat bestaan ​​uit ‘n paneel van 4 uiteenlopende aanbieders wat oor relevante en vuurwarm onderwerpe gesels asof hulle by ‘n “braai” is. Soms word ‘n bekende persoon/kenner genooi om sy/haar mening oor die kwessie te deel, maar meestal word luisteraars aangemoedig om…
19 Apr 2023 44 min

#KomOnsPraatDaaroor 13 April 2023

Kom Ons Praat Daaroor” is ‘n bekroonde geselsprogram wat bestaan ​​uit ‘n paneel van 4 uiteenlopende aanbieders wat oor relevante en vuurwarm onderwerpe gesels asof hulle by ‘n “braai” is. Soms word ‘n bekende persoon/kenner genooi om sy/haar mening oor die kwessie te deel, maar meestal word luisteraars aangemoedig om…
13 Apr 2023 35 min

#KomOnsPraatDaaroor - 12 April 2023

Kom Ons Praat Daaroor” is ‘n bekroonde geselsprogram wat bestaan ​​uit ‘n paneel van 4 uiteenlopende aanbieders wat oor relevante en vuurwarm onderwerpe gesels asof hulle by ‘n “braai” is. Soms word ‘n bekende persoon/kenner genooi om sy/haar mening oor die kwessie te deel, maar meestal word luisteraars aangemoedig om…
12 Apr 2023 44 min

Spreeklewe - Gee mekaar hoop

Hebreërs 10:23-24 Laat ons styf vashou aan die hoop wat ons bely, want God is getrou: Hy doen wat Hy beloof het. Laat ons ook na mekaar omsien deur mekaar aan te spoor tot liefde en goeie dade.
12 Apr 2023 7 min

Deon Groot onderhoud

Deon Groot het op die #BrunchmetAnnelie kom kuier en sy kitaar manne saamgebring. Ons praat oor sy verlowing, sy nuwe liedjie #dieeen en travel tips
11 Apr 2023 26 min

Nicholis Louw

Nicholis Louw het by Annelie in die studio kom kuier en gesels oor tuinmaak, liedjie skryf en sy nuwe liedjie Coco Pops en Kaas en haar probeer oorreed dat dit die beste ding sedert gesnyde brood is.
31 Mar 2023 25 min

#KomOnsPraatDaaroor 30 Maart 2023

Kom Ons Praat Daaroor” is ‘n bekroonde geselsprogram wat bestaan ​​uit ‘n paneel van 4 uiteenlopende aanbieders wat oor relevante en vuurwarm onderwerpe gesels asof hulle by ‘n “braai” is. Soms word ‘n bekende persoon/kenner genooi om sy/haar mening oor die kwessie te deel, maar meestal word luisteraars aangemoedig om…
30 Mar 2023 30 min

#KomOnsPraatDaaroor 19 Maart 2023

Kom Ons Praat Daaroor” is ‘n bekroonde geselsprogram wat bestaan ​​uit ‘n paneel van 4 uiteenlopende aanbieders wat oor relevante en vuurwarm onderwerpe gesels asof hulle by ‘n “braai” is. Soms word ‘n bekende persoon/kenner genooi om sy/haar mening oor die kwessie te deel, maar meestal word luisteraars aangemoedig om…
29 Mar 2023 43 min

Spreeklewe - Wat die wêreld dink en verwag is onbelangrik

Soms voel dit asof jy jouself verloor omdat jy so hard probeer om alles vir almal te wees, maar net nie by die wenstreep uitkom nie. God se verwagting is anders as die wêreld sin, jy bly 'n mens en kan net jou beste doen en dit is al wat…
29 Mar 2023 10 min

#LositBeter - Menseregte maand/Help Hetta

Annelie sluit Maart se #Lositbeter projek af met 'n gesprek oor die werk wat Helpende Hand se #HelpHetta projek doen. In die ateljee is Monique Steyn (sangeres en ambassadeur van Help Hetta) en Mariana Kriel (Solidariteit Helpende Hand) Grootfm 90.5 kon ook met die hulp van ons GEEmeenskap meer as…
28 Mar 2023 23 min

#KomOnsPraatDaaroor 22 Maart 2023

Kom Ons Praat Daaroor” is ‘n bekroonde geselsprogram wat bestaan uit ‘n paneel van 4 uiteenlopende aanbieders wat oor relevante en vuurwarm onderwerpe gesels asof hulle by ‘n “braai” is. Soms word ‘n bekende persoon/kenner genooi om sy/haar mening oor die kwessie te deel, maar meestal word luisteraars aangemoedig om…
22 Mar 2023 45 min

#KomOnsPraatDaaroor 16 Maart 2023

Kom Ons Praat Daaroor” is ‘n bekroonde geselsprogram wat bestaan uit ‘n paneel van 4 uiteenlopende aanbieders wat oor relevante en vuurwarm onderwerpe gesels asof hulle by ‘n “braai” is. Soms word ‘n bekende persoon/kenner genooi om sy/haar mening oor die kwessie te deel, maar meestal word luisteraars aangemoedig om…
16 Mar 2023 36 min

#KomOnsPraatDaaroor 15 Maart 2023

Kom Ons Praat Daaroor” is ‘n bekroonde geselsprogram wat bestaan uit ‘n paneel van 4 uiteenlopende aanbieders wat oor relevante en vuurwarm onderwerpe gesels asof hulle by ‘n “braai” is. Soms word ‘n bekende persoon/kenner genooi om sy/haar mening oor die kwessie te deel, maar meestal word luisteraars aangemoedig om…
15 Mar 2023 44 min

#KOPD 8 Maart 2023

Kom Ons Praat Daaroor” is ‘n bekroonde geselsprogram wat bestaan uit ‘n paneel van 4 uiteenlopende aanbieders wat oor relevante en vuurwarm onderwerpe gesels asof hulle by ‘n “braai” is. Soms word ‘n bekende persoon/kenner genooi om sy/haar mening oor die kwessie te deel, maar meestal word luisteraars aangemoedig om…
8 Mar 2023 17 min
240 – 260