Maroela Media Maroela-onderhoude

Maroela-onderhoude

Maroela Media gesels met interessante mense in die ateljee.
Occasionally Afrikaans South Africa News · Kids & Family
1,179 Episodes
1120 – 1140

Podlitiek: Belasting, benaming en bewaring

In hierdie episode gesels Daniël, Paul en Hermann oor Grahamstad se voorgestelde naamsverandering, die kommissie van ondersoek na die situasie by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) en word daar ’n argument gemaak vir die bewaring van wild deur kommersiële jag.
5 Jul 2018 19 min

Boekvoorlesing: 'Oupa sê so'

Het jy drie en 'n half minute? Kry die jongspan en skuif dan sommer gou nader om te luister na Mila Guy se voorlesing van die storie 'Oupa sê so' uit WO Kühne se bundel van die klassieke Huppelkind-verhale.
29 Jun 2018 3 min

Wie en wat is Podlitiek?

Daniël Eloff, Hermann Pretorius en Paul Maritz is die aanbieders van die nuwe podsending Podlitiek. Hulle verduidelik wie hulle is en waaroor hulle in die gesprekke wil gesels.
27 Jun 2018 1 min

Podlitiek: Die raskaart en Cyril se penarie

In hierdie episode gesels Daniël Eloff, Hermann Pretorius en Paul Maritz oor verlede week se aktuele nuusgebeure. Onder meer bespreek hulle Malema se aanhitsing teen Suid-Afrikaanse Indiërs, Ashwin Willemse, Cyril Ramaphosa se ANC en 2019 se verkiesing.
27 Jun 2018 28 min

Gebruik dié boek en vat skool se finansies só vas

Esté Meyer Jansen van Maroela Media gesels telefonies met dr. Jaco Deacon, adjunk- uitvoerende hoof van Fedsas, uit die Vrystaat om uit te vind wat die omvang van die finansies is wat deur openbare skole bestuur word. Deacon verduidelik ook hoekom hy dink Fedsas se boek oor finansiële bestuur by…
21 Jun 2018 4 min

Wen: 'Stroomop'-inspirasietoer by Innibos

“Dié inspirasie-aanbieding fokus op die oorhoofse temas van die fliek, naamlik: selfontdekking, vergifnis, aanvaarding en genesing.” Vier gelukkige lesers staan elkeen die kans om ʼn dubbelkaartjie te wen na dié spoggeleentheid op Saterdag 30 Junie.
20 Jun 2018 4 min

Waag en wen, sê Christien Neser met jongste jeugverhaal

Die skrywer Christien Neser gesels met Esté Meyer Jansen van Maroela Media oor haar jongste boek 'Pienk is nie vir sissies nie' gesels. Neser vertel hoekom sy dink kinders mag maar ook tydens die eksamentyd agter 'n lekkerleesboek inskuif en sy gee ouers en onderwysers ook 'n bietjie raad oor…
18 Jun 2018 8 min

Jou storie: Raak só betrokke

Die Jou storie-projek is ʼn radiodrama waar Maroela Media en verskeie radiostasies met die gemeenskap kragte snoer om ʼn unieke Afrikaanse radiodrama te skep; dit is ʼn storie wat gevorm word uit die hand en mond van die gemeenskap. In dié aflewering gesels Susan Lombaard en Bettie Kemp oor hoe…
13 Jun 2018 6 min

DZL-manne praat oor húlle ‘realiteit’

Elke nou en dan pryk Andries Hendrik Potgieter en Wiaan Fourie van die musiekgroep DZL op nóg ʼn glansvoorblad en loop op van die wêreld se glansrykste modeloopplanke. Maar tuis is dié sangers op hul gemaklikste in die Bosveld – sommer met kakies en plakkies. Die duo het bykans nie…
12 Jun 2018 20 min

Opduik-en-weg-boekefees vier onafhanklike skrywers

Sabine Lehmacher, koördineerder van 'n spesiale Opduik-en-weg-boekefees, het 'n platform in Pretoria geskep waar indie-skrywers hul boeke kan uitstal en met die publiek kan gesels oor hul boeke en sommer ook die onafhanklike uitgeeproses. Die boekefees vind op Saterdag 14 Julie in Lynnwood, Pretoria plaas. Lechmacher en Susan de Klerk…
12 Jun 2018 5 min
1120 – 1140