Maroela Media Maroela-onderhoude

Maroela-onderhoude

Maroela Media gesels met interessante mense in die ateljee.
Occasionally Afrikaans South Africa News · Kids & Family
1,259 Episodes
200 – 220

Gewig: Raak ontslae van die stigmas

In hierdie episode van Maroela Media se podsendingreeks oor gewig, gesels dr. Catherine van Heerden, ʼn sielkundige, oor die stigmas en stereotipes wat dikwels met gewig gepaard gaan en hoe jy dit kan afskud.
26 Aug 2024 26 min

'Skaam, introvert' Dirk ontpop op verhoog

Hy is dalk katjie van die baan op die verhoog, maar in werklikheid is die sanger ʼn introvert wat nog elke keer senuweeagtig raak voordat hy op die verhoog klim.
12 Aug 2024 8 min

Wat is ʼn eetsteurnis?

In die tweede episode van Maroela Media se podsendingreeks oor gewig en gesondheid werp dr. Catherine van Heerden, ʼn sielkundige, lig op wat eetsteurnisse is en wat dit behels.
12 Aug 2024 16 min

Irene-Louise maak weer litte los

Irene-Louise van Wyk se jongste danstreffer tref Vrydag eers speellyste en stromingsplatforms, maar luister hier as jy ʼn voorsmakie van die liedjie wil hê.
8 Aug 2024 12 min

Hoekom sukkel ek om gewig te verloor?

In die eerste episode van Maroela Media se nuwe gesondheidspodsendingreeks gesels ons oor die sielkundige aspekte agter menigte se stryd teen die skaal.
5 Aug 2024 27 min
200 – 220