Maroela Media Maroela-onderhoude

Maroela-onderhoude

Maroela Media gesels met interessante mense in die ateljee.
Occasionally Afrikaans South Africa News · Kids & Family
1,202 Episodes
220 – 240

Wat is Pinkster?

“Dit is nie ʼn dag wat ons ligtelik opneem nie. Vandag vier ons die uitstorting van die Heilige Gees.”
19 May 2024 11 min

Vyf minute finansies: Kweek gesonde spaargewoontes

Maroela Media het hande gevat met Paul Roux van FinMeUp, ʼn groep kenners in finansiële beplanning en opvoeding, vir ʼn opwindende nuwe podsendingreeks wat geldsake vir Jan Alleman verteerbaar maak. In die jongste episode deel Paul praktiese, uitvoerbare maniere om geld vir jouself en jou gesin te spaar.
17 May 2024 5 min

Diaan Daniels se wenke vir deftige mansdrag

Die modeontwerper en televisiepersoonlikheid Diaan Daniels deel in dié podsendingsreeks met Maroela Media die wenke en kennis wat hy in sy 25 jaar in die modebedryf opgebou het. In episode twee val die kollig op deftige mansdrag en enige man, ongeag sy ouderdom, grootte of stylvoorkeur, sal by dié advies…
15 May 2024 7 min

Vyf minute finansies: Die skuldstrik

Maroela Media het hande gevat met Paul Roux van FinMeUp, ʼn groep kenners in finansiële beplanning en opvoeding, vir ʼn opwindende nuwe podsendingreeks wat geldsake vir Jan Alleman verteerbaar maak. In die jongste episode verduidelik hy die verskil tussen “goeie” en “slegte” skuld en deel praktiese wenke om jou skuld…
9 May 2024 9 min

Diaan Daniels gee wenke vir deftige drag

In dié nuwe podsendingreeks deel Diaan Daniels unieke en praktiese wenke wat enigiemand, van matriekleerders, tot ma’s van bruide, sal help om die perfekte uitrusting vir die volgende spoggeleentheid te kies.
8 May 2024 6 min

Vyf minute finansies: Almal baat by beplanning

Maroela Media het hande gevat met Paul Roux van FinMeUp, ʼn groep kenners in finansiële beplanning en opvoeding, vir ʼn opwindende nuwe podsendingreeks wat geldsake vir Jan Alleman verteerbaar maak. In die eerste aflewering vertel Paul meer oor sy liefde vir finansies en sy loopbaanreis na FinMeUp. Hy verduidelik ook…
3 May 2024 6 min

Gehalteleierskap kan verpleging na ’n volgende vlak neem

Maroela Media het met prof. Siedine Coetzee van die NWU gesels oor die werk wat haar navorsingsleerstoel doen om verpleegpersoneel te bemagtig. Coetzee het reeds talle artikels in die veld van verpleegkunde op nasionale en internasionale vlak gepubliseer en is nou besig om ʼn leierskapsinstituut vir verpleegkundiges te vestig.
29 Apr 2024 15 min
220 – 240