Hoe behoort Christene Kersfees te vier?

Loading player...
“Die tyd rondom Kersfees is ʼn gulde geleentheid om stil te raak en oor jou eie geloofslewe te besin. Dink hoe jy jou geloof kan versterk, nader aan God te leef, en hoe jy ander kan dien.”
27 Nov 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min