‘Mia’ breek nuwelingmusikant Wiesner se hart

Loading player...
“Dis eintlik snaaks, want die liedjie se naam is geïnspireer deur ʼn hond in Stellenbosch, maar die liedjie gaan eintlik oor ʼn ou wie se verhouding nie uitgewerk het nie.”
8 Nov 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min