Maroela Media Maroela-onderhoude

Maroela-onderhoude

Maroela Media gesels met interessante mense in die ateljee.
Occasionally Afrikaans South Africa News · Kids & Family
1,259 Episodes
240 – 260

Gesonde gesinne: Maak ’n konneksie voor korreksie

ʼn Kind gaan nie luister indien jy sy of haar gedrag net in die verbygaan korrigeer nie. Lourindi Nel, ʼn kinder- en volwasseberader, benadruk in hierdie aflewering van Maroela Media se gesprekreeks wat fokus op ouerskapstegnieke vir gesonde gesinne hoekom jy eers op jou band met jou kind moet fokus.
5 Jul 2024 13 min

Engelbert Humperdinck nog lank nie klaar gewals

Die internasionale superster Engelbert Humperdinck maak binnekort ʼn Suid-Afrikaanse draai. Hy het met Maroela Media oor sy liefde vir musiek en sy dekadeslange loopbaan gesels.
27 Jun 2024 15 min

Diaan Daniels sê waarom kurwes die kollig verdien

Die gesogte modeontwerper en televisiepersoonlikheid Diaan Daniels glo egter dat kurwes die kollig verdien en deel in dié podsending wenke sowel as die foute wat hy geglo gemaak word wanneer dit by deftige drag in plusgrootte-mode kom.
11 Jun 2024 7 min
240 – 260