Gesonde gesinne | Verstaan jou kind se sensoriese sensitiwiteit

Loading player...
In die jongste aflewering van “Gesonde gesinne” verduidelik Lourindi van die soort uitdagings wat ʼn sensories sensitiewe kind kan ervaar. Skink vir jou ʼn koppie boeretroos, en kom luister na die volledige onderhoud.
18 Oct 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min