‘God het my laat stil word vir ʼn ruk’; vrou deel kankergetuienis

Loading player...
“Ek het al baie mense om my gehad wat kanker gehad het. Jy besef nie eintlik waardeur hulle gegaan het totdat jy self daardie pad stap nie.”
1 Nov 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min