Mari Bosman maak Nederlandse liedjie haar eie

Loading player...
“Ek was mal oor die liedjie en het met Willem & Jan kontak gemaak om te hoor of ek dit in Afrikaans kan doen. Hulle was baie opgewonde daaroor, en so is ‘Tussen jou en my’ gebore.”
11 Oct 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min