Benewens ʼn ongelooflike buitelug-uitstalling, smullekker kos, stalletjies en vermaak vir die hele gesin, spog die fees ook met meer as 100 000 vetplante en 40 000 proteas.
In dié insetsel gesels dr. Vanessa Lapiner, ʼn dermatoloog, oor die vyf stappe wat gevolg word om ʼn ongesonde spysverteringstelsel te balanseer en herstel.
Du Toit hoop dat die projek daadwerklik ʼn verskil in aspirantmusikante se loopbane sal maak. “Mag dit aan jong mense wat nog net van musiekmaak kon droom, die geleentheid bied om ʼn bestaande liedjie af te stof en ʼn nuwe baadjie aan te trek.”
“Soms voel ʼn mens eensaam tussen ʼn klomp mense omdat hulle jou nie waarlik ken nie, en ander kere staan jy verstom oor wat jy in iemand anders raaksien sonder dat hulle iets sê.”
Hulle sê mos as jy dít doen waarvan jy hou, sal jy nooit weer ʼn dag in jou lewe werk nie, en die voormalige Mej. Suid-Afrika Cindy Nell-Roberts kan dit beaam. In die laaste episode van dié podsendingreeks gesels sy met Maroela Media oor die belangrikheid van sorgvuldige tydsbestuur in…
Daar is dikwels vir deelnemers aan skoonheidkompetisies ʼn veel groter prentjie as net die glans en glorie wat dié geleenthede bied, en Cindy Nell-Roberts, voormalige Mej. Suid-Afrika, kan veral daarvan getuig.
“Die bekoring van ‘Langtafel op die Duin’ was nog altyd dat vreemdelinge by ʼn tafel ontmoet, heerlike kos en ʼn glas wyn saam geniet en as vriende daar weggaan.”
In dié laaste insetsel in Maroela Media se velsorgreeks beantwoord dr. Vanessa Lapiner talle vrae oor velsorgbehandelings en gee sy raad oor die beste manier om dié behandelings te benader.
Geopende Deure speel ʼn belangrike rol om die kerk in Suidoos-Asië te ondersteun waar Christen-vroue van die ergste vervolging weens hulle geloof ervaar. Vicky Kente, woordvoerder van dié organisasie het, ʼn getuienis van ʼn vrou uit die streek gegee.
In dié podsendingreeks gesels die voormalige Mej. Suid-Afrika en dinamiese ma van twee met Maroela Media oor alles van die strategie agter skoonheidskompetisies en haar gedrewenheid om haar stempel in die bemarkings- en entrepreneurswêreld af te druk, tot haar onlangse mylpaalverjaarsdag en skoonheidswenke vir daardie dol oggende wanneer tyd net…
“As ek sing, wil ek stories vertel. Stories wat vir my belangrik is en waarmee mense hulle kan vereenselwig.”
8 Mar 2022
8 min
660 – 680
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.