Nuwe musiek, troue wink vir Monique Steyn in 2023

Loading player...
Oor vooruitsigte vir 2023 sê Monique dat daar trouklokke, nuwe musiek en programme vir televisie wink, waaroor sy nog nie nou al veel kan verklap nie.
26 Nov 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min