"Podlitiek" is 'n weeklikse politieke podsending wat nuusgebeure en kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek.
Weekly
Afrikaans South AfricaNewsAuthored by Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff
In hierdie week se Podlitiek-episode bespreek Ernst van Zyl, Arno Roodt en Paul Maritz drie groot stories op die nasionale en internasionale nuusfront.
"Podlitiek" is 'n weeklikse politieke podsending wat nuusgebeure en kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek.
In hierdie week se Podlitiek-episode bespreek Ernst van Zyl en Paul Maritz twee groot stories wat hierdie week op hul nuusradar verskyn het. Wat weet Marokko van Orania, en waaroor gaan die jongste hofuitspraak teen Julius Malema en die EFF?
In hierdie week se Podlitiek-episode bespreek Ernst van Zyl, Frederik van Dyk, Reiner Duvenage en Paul Maritz vir die laaste keer in 2022 die week se nuus.
In vandeesweek se episode word onder meer gesels oor Twitter met die sosialemediareus wat skynbaar sukkel om by hul Pretoriase eienaar se leierskapstyl aan te pas…
In hierdie week se episode neem die Podlitiek-span die protesoptog teen plaasmoorde in Roedtan, AfriForum se omvattende veldtog teen onteiening sonder vergoeding en die lot van Mpho Phalatse onder die loep.
In hierdie week se episode gesels die Podlitiek-span onder meer oor AfriForum wat verlof om appèl toegestaan is in die haatspraaksaak teen Julius Malema.
In die week se episode bespreek die Podlitiek-span oor Mmusi Maimane se politieke planne, die ANC se rampspoedige binnepolitiek en die beweerde sabotasie van die pyplyn tussen Rusland en Europa.
In hierdie week se episode gesels die Podlitiek-span oor die Jagersfontein-ramp, die afsterwe van koninging Elizabeth II en die jongste rakende die Oekraïene-oorlog.
In hierdie episode van Podlitiek word die “Kill the boer”-uitspraak, verwikkelinge by die NVG en die dood van Mikhail Gorbatsjof onder die loep geneem.
Die Podlitiek-span bespreek vandeesweek die burgers van KwaZulu-Natal wat besluit het hulle doen dit eerder self, die hofsaak oor oudpres. Jacob Zuma se mediese parool en die aanval op Salman Rushdie, asook wat dit beteken vir vryheid van spraak.
In die week se episode van Podlitiek gesels die span oor die voorgenome mosie van wantroue in premier David Makhura, uiteenlopende menings oor die viering van Taaldag en onwettige immigrante en gemeenskappe wat bots.
11 Aug 2022
42 min
20 – 40
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.