Podlitiek: Kieswet berug, Vrystaat-takke sug, Lula is terug

Loading player...
In hierdie week se episode kyk die span onder meer na Lula da Silva, Brasilië se nuwe president, en die agtergrond van die verkiesing.
3 Nov 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Podlitiek: Wes-Kaapse referendum gekeer, AfriForum patrolleer en skuldvlakke al meer

Die stories wat in dié episode ontnonsens word, sluit in: Alan Winde wat ‘n referendum oor Wes-Kaapse onafhanklikheid gekeer het, AfriForum se massapatrollie waarby 169 buurtwagte betrokke was, die Suid-Afrikaanse regering se stygende skuldspiraal en die ATKV se interessante debatsonderwerpe wat jongmense se honger vir kritiese denke verbreed.
24 Oct 2023 31 min