Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
‘n Tasmaanse skaapmelkery het ‘n reeks velsorgprodukte uit skaapmelk geloods. Dit is dan ook van die nuutste toevoegings tot ‘n reeks “ongewone” produkte, soos byvoorbeeld vodka uit skaapdikmelk. Die groot aantal plastiek wat ook in skoonheidsmiddels gebruik word, word vermy deur spesiaal ontwerpte keramiekhouers, waarin die verkillende rome verpak word.
Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. In vandag se aflewering is sy tema: “Ouma Emma, die kampioen”.
Tjoepie Groenewald, bekende sosiale media-kundige in die landbou, bespreek vandag plantpoulasie by verskillende plantgewasse. Hy maak die onderskeid tussen meerjarige en eenjarige gewasse soos byvoorbeeld mielies, pekaneute, ens. Hy adviseer produsente wat is die risikos verus jou inkomste wat jy uit die gewasse gaan kry hy benadruk ook die belangrikheid…
Charl Saunderson is ‘n bekende landbouer, motiveringspreker en berader wat gereeld by landbouverenigings en -maatskappye optree en sy kundigheid aan verskeie rolspelers oordra. In vandag se praatjie gesels hy oor die uitdagings wat elke boer mee worstel. Hy verwys na ‘n Bybelse verhaal en die verdeling van grond en weiding…
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, gee die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die rand hierdie week stabiel gebly teenoor die Amerikaanse dollar. Slagpryse het effens gestyg. Varkvleispryse het stadig opwaarts geneig in die afgelope week en dit word voorspel dat vanaf September…
Rouxan Cloete is ‘n kundige op die gebied van biologiese landbou. Cloete verduidelik die biologiese middels wat gebruik kan word om parasiete te beheer deur binne die eiers en papies in te dring. Diere se immuunstelsels word ook opgebou en wanneer diere gestres is, maak dit hulle meer vatbaar vir…
‘n Groep Australiese melkboere ondersteun ‘n nuwe wetenskaplike onderneming wat melkprodukte wil naboots. Daar word beoog om diervrye suiwel te produseer. Die onderneming verwag om hul eerste produkte binne 18 maande op die mark te laat verskyn. In Suid-Afrika is ook begin om diervrye suiwelproteien in ‘n laboratorium in Kaapstad…
Hans-Jurie Moolman, bekende regskundige, verduidelik die definisie van hofaansoeke. Hy verduidelik ook wanneer ‘n hofaansoek bekragtig word en hoe ‘n kennisgewing toegestaan word. Daar is heelwat vereistes waaraan voldoen moet word. Volgens Moolman is dit belangrik dat die regte prosedures gevolg word en hy verwys ook na die proses van…
‘n Onlangse studie toon dat meer vleis na Suid-Afrika ingevoer is tot April vanjaar as in die ooreenstemmende tydperk verlede jaar. Die meeste lewende speenkalwers, is uit Australie ingevoer, wat ‘n styging van 30% getoon het en die meeste lewende skape uit Namibie. Verdere studies het ook getoon dat 46%…
Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. In vandag se aflewering is sy tema: “To have someone who believes in us”.
Tjoepie Groenewald, bekende sosiale media-kundige in die landbou, bespreek vandag finansiering in die landbousektor. Dit sluit in toegang tot finansiering . Groenewald bespreek ook lenings van staatsbanke soos Landbanke, wat hul finansiering verminder het. Hy gee ook advies aan landbouers hoe om te werk te gaan om nie te afhanklik…
Charl Saunderson is ‘n bekende landbouer, motiveringspreker en berader wat gereeld by landbouverenigings en -maatskappye optree en sy kundigheid aan verskeie rolspelers oordra. In vandag se praatjie gesels hy oor die impak van ‘n gesonde lewensbenadering in jou besigheid. Hy verwys na Henning Gericke, sportsielkundige, wie se invloed soveel beteken…
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, gee die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die rand hierdie week steeds sterker getoon teenoor die Amerikaanse dollar. Speenkalwers se pryse het oor die algemeen effens gedaal. Stoorlammers en slagpryse het ook verder gedaal. Varkvleispryse het gedaal…
Rouxan Cloete is ‘n kundige op die gebied van biologiese landbou. Cloete verduidelik die middels wat gebruik kan word om plante te help om vog uit die grond te neem. Veral soutgronde het ‘n negatiewe invloed op die groei van plante. Cloete verduidelik hoe dit teengewerk kan word met ‘n…
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom en senior dosent aan die Universiteit Vrystaat, gesels oor die impak van duur elektrisiteitskostes op die landbousektor. Verdere verhogings is byna ‘n gegewe vir die volgende paar jaar. Hy verduidelik ook die impak van sonkrag en of dit ‘n alternatief is wat finansieel haalbaar is. Die…
Volgens Predasiebestuur SA, het die getal veeverliese weens roofdiere, die afgelope 12 jaar met 65,9% afgeneem. Die getal roofdiere wat sogenaamd “uitgeskakel” is, het egter in dieselfde tydperk met 121,5% toegeneem. Rooikatte en rooijakkalse het die grootste skade aangerig. Uit die Oos-Kaap word deur die NWKV berig, dat die organisasie…
Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. In vandag se aflewering is sy tema: “Celebrating Life, right in the face of…
Tjoepie Groenewald, bekende sosiale media-kundige in die landbou, bespreek vandag die naspeurbaarheid van vee. Groenewald bespreek die waardetoevoeging wat dit tot die besigheid kan bied. Hy verduidelik ook waar die sensors ingeplant kan word en waar dit die grootste oplossing vir die produsent en dier sal gee.
Charl Saunderson is ‘n bekende landbouer, motiveringspreker en berader wat gereeld by landbouverenigings en -maatskappye optree en sy kundigheid aan verskeie rolspelers oordra. In vandag se praatjie gesels hy oor die uitdagings en groei wat ‘n voornemende boer se karakter toets en nuwe benaderings verg. Saunderson verduidelik die risikos en…
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, gee die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die rand hierdie week steeds sterker getoon teenoor die Amerikaanse dollar. Stoorlammers se pryse het weer effens gedaal saam met slagpryse wat afwaarts beweeg het hierdie week. Varkvleispryse het gestyg…
2 Sep 2021 5AM
5 min
1260 – 1280
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.