OFM Pieter Möller - Landbou Insetsels

Pieter Möller - Landbou Insetsels

Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Daily Afrikaans South Africa Business · Daily News
1,829 Episodes
140 – 160

Wet op Vergoeding en Beroepsbeserings

Pieter Möller praat met 'n kundige, wat landbouers ondersteun op die gebied van die Wet op Vergoeding en Beroepsbeserings se werking, voordele en uitdagings.
12 Aug 2025 3AM 4 min

Wêreld Suiwelberaad

Pieter Möller berig oor die Wêreld Suiwelberaad wat in Chille aangebied word, met 'n Suid-Afrikaanse afvaardiging teenwoordig.
10 Aug 2025 11PM 1 min

Senwes se Debbie Bester by VL-kongres

Pieter Möller het met die uitvoerende hoof van Senwes, Debbie Bester gepraat, wat 'n spreker was tydens Vrystaat Landbou se kongres wat gister ten einde geloop het.
8 Aug 2025 2AM 1 min

Santam Landbou se kuilvoerkompetisie

Inskrywings vir die gewilde Santam Landbou se kuilvoerkompetisie het gesluit, maar Pieter Moller berig oor ander nuwe kategorieë en voormalige wenners.
3 Aug 2025 11PM 1 min

Fotokompetisie

Pieter Möller berig oor 'n gewilde fotokompetisie in die landbou, waarvan die wenners aangewys is.
1 Aug 2025 1AM 1 min

Boek oor jag en bewaring

Pieter Möller berig oor 'n interessante boek oor jag en bewaring wat pas die lig gesien het.
31 Jul 2025 2AM 1 min

Gewildheid van landbouskoue

Pieter Möller berig oor die gewildheid van landbouskoue in landelike gebiede en die plaaslike gemeenskappe se bydraes tot die sukses.
28 Jul 2025 11PM 1 min

Kameelmelkboerdery produkte

Pieter Möller berig verder in die reeks oor kameelmelkboerdery en die produkte wat daarmee gepaard gaan.
20 Jul 2025 9AM 1 min
140 – 160