OFM Pieter Möller - Landbou Insetsels

Pieter Möller - Landbou Insetsels

Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Daily Afrikaans South Africa Business · Daily News
1,608 Episodes
180 – 200

Veeskool by Aldam

Pieter Möller berig oor die interessante Veeskool wat weer vanjaar by Aldam gaan plaasvind.
24 Jun 2024 11PM 1 min

Wêreld se grootste melkplaas

Pieter Möller berig oor die wêreld se grootste melkplaas wat binnekort in Afrika opgerig gaan word.
23 Jun 2024 11PM 1 min

Groot opwinding oor Arlington Boeredag

Pieter Möller gesels met een van die organiseerders van 'n 'n baie gewilde, jaarlikse boeredag, wat eersdaags op Arlington gaan plaasvind.
17 Jun 2024 11PM 4 min

Dohne merino Wêreldkongres in SA

Pieter Mölle rberig oor die Dohne merino skaapras, wat groot planne het om die Wêreldkongres in SA oor 2 jaar aan te bied.
13 Jun 2024 11PM 1 min

2024 Jongafslaerskompetisie

Pieter Möller berig oor die 2024 Jongafslaerskompetisie wat reeds begin het en plaasvind by streekskoue regoor SA.
9 Jun 2024 11PM 1 min

NK RPO voorsitter gesels oor bedryf

Pieter Möller woon die Noord-Kaapse RPO jaarkongres in Kimberley by en gesels met uittredende voorsitter, Koning Scholtz…
6 Jun 2024 11PM 1 min
180 – 200