OFM Pieter Möller - Landbou Insetsels

Pieter Möller - Landbou Insetsels

Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Daily Afrikaans South Africa Business · Daily News
1,718 Episodes
300 – 320

Dohne merino Wêreldkongres in SA

Pieter Mölle rberig oor die Dohne merino skaapras, wat groot planne het om die Wêreldkongres in SA oor 2 jaar aan te bied.
13 Jun 2024 11PM 1 min

2024 Jongafslaerskompetisie

Pieter Möller berig oor die 2024 Jongafslaerskompetisie wat reeds begin het en plaasvind by streekskoue regoor SA.
9 Jun 2024 11PM 1 min

NK RPO voorsitter gesels oor bedryf

Pieter Möller woon die Noord-Kaapse RPO jaarkongres in Kimberley by en gesels met uittredende voorsitter, Koning Scholtz…
6 Jun 2024 11PM 1 min

Belangrike rol van wild-en jagbedryf

Pieter Möller berig oor die belangrike rol wat die wild-en jagbedryf speel in die landbousektor, na aanleiding van 'n groot byeenkoms wat onlangs in die Oos-Kaap gehou is.
27 May 2024 11PM 1 min

Kosdeurbraak met 'n gekweekte boon

Pieter Möller berig oor 'n kosdeurbraak wat onlangs gemaak is met 'n gekweekte boon wat kan help om 'n wêreldbevolking te voed.
27 May 2024 2AM 1 min

Fokus op wat jy kan beheer en doen jou bes

Pieter Möller het tydens Nampo gesels met die Uitvoerende hoof van Graan SA, Dr Tobias Doyer en hy gee sy mening oor die rol van nuwe tegnologie in die sektor en sy indrukke vandat hy die leisels onlangs oorgeneem het by Graan SA.
20 May 2024 11PM 2 min

Angus-beesteler deel sukses in bedryf

Pieter Möller gesels met 'n bekende Angus-beesteler, RC Malherbe van Hertzogville. Hy vertel van die goeie eienskappe van die ras en ook hoe landboutoestande huidig in die Wes-Vrystaat lyk.
13 May 2024 11PM 2 min
300 – 320