OFM Pieter Möller - Landbou Insetsels

Pieter Möller - Landbou Insetsels

Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Daily Afrikaans South Africa Business · Daily News
1,762 Episodes
440 – 460

Die kuns van stadige skeer

Pieter Moller berig oor die kuns van stadige skeer van skape, wat 'n rustige ervaring vir mens en dier inhou.
14 Jan 2024 10PM 1 min

Hulde aan Casper en Estelle Botha

Pieter Moller bring hulde aan 'n leierboer en sy vrou, Casper en Estelle Botha van Noordwes, wat tragies in 'n vliegtuigongeluk gesterf het.
10 Jan 2024 10PM 1 min

Johnny van der Merwe - markontleding

Dr. Johnny van der Merwe, bekende landbou-ekonoom, gesels oor die nuutste tendense in die markte, oliepryse en die wisselkoers van die Rand/Dollar.
9 Jan 2024 10PM 3 min

Nuwejaarswense vir 2024

Pieter Moller deel 'n paar gedagtes oor landbounuus van OFM se Agri Uur en nuwejaarswense.
7 Jan 2024 10PM 1 min

Moenie 2023 net op prys oordeel nie

Prof Frikkie Maré, bekende landbou-ekonoom, gee 'n terugblik van die jaar se gebeure in die landbousektor op ekonomiese gebied.
18 Dec 2023 10PM 2 min

Moontlike oorsaak van olifantvrektes

Pieter Moller berig oor wat wetenskaplikes onlangs bevind het met betrekking tot olifantvrektes in Suid-Afrika 'n aantal jare gelede.
17 Dec 2023 10PM 1 min

Biologiese oes van wol

Nuwe tegnologie word tans ontwikkel om wol biologies te oes. Die doel is om biologiesgebaseerde skaaphantering en vagverwyderingstelsels te ontwikkel. Swak punte in wol moet geidentifiseer en hierdie verswakte wol word van skape verwyder.
14 Dec 2023 10PM 1 min
440 – 460