OFM Mid-Morning Magic

Mid-Morning Magic

Mid-Morning Magic with Yolanda Maartens, weekdays, 09:00 - 12:00
Daily English South Africa Education · Leisure
547 Episodes
380 – 400

Geesfees

Die Virseker Geesfees vind vanaf 18 to 20 Maart by Lekwena Wildlife Estate net buite Potchefstroom plaas. Yolanda Maartens het met Ruhan du Toit , ‘n kunstenaar wat by die fees gaan optree, gepraat om meer uit te vind oor hierdie musiekfees met 'n verskil…
7 Mar 2022 1AM 5 min

Akademia in 2022

Akademia hoëronderwysinstelling vier vanjaar ‘n dekade van pionierswerk! Yolanda Maartens het met Henk Schalekamp, die voorsitter van Akademia se direksie, gepraat oor hoe hulle die groot mylpaal gaan vier.
2 Mar 2022 2AM 3 min

Study at CTU Training Solutions this year

CTU offers full-time, part-time and short courses in IT, Business, Design, Engineering, and Humanities. Classes commence 7 February – but there is still time to apply and register for 2022!
26 Jan 2022 4AM 5 min

Engel & Völkers: Eiendomstendense vir 2022​​

Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens gesels het Helandi Moolman, Engel & Völkers se bemarkingsbestuurder, oor eiendomstendense vir 2022, Mooi Land – 'n nuwe residensiële landgoed in Potchefstroom, en werksgeleenthede by Engel & Völkers.
12 Jan 2022 3AM 3 min

Dankie Donderdae by OVK

Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens gesels met Stefan Oberholzer, uitvoerende direkteur van OVK.
26 Nov 2021 4AM 2 min

Nedbank’s ‘Big Things’

Mid-Morning Magic's Yolanda Maartens chats to Marius Volschenk, Nedbank Regional Manager: Business and Professional Banking – Free State and Northern Cape.
10 Nov 2021 1AM 2 min
380 – 400