Rudi is 'n man wat daarvan hou om dit wat hy uit die Woord en uit die lewe leer, met ons te deel. Rudi doen dit elke Dinsdag oggend met 'n nuwe tema wat ons gebedslewe sal versterk.
Weekly
Afrikaans South AfricaReligion & Spirituality · Christianity
Rudi is 'n man wat daarvan hou om dit wat hy uit die Woord en uit die lewe leer, met ons te deel. Rudi doen dit elke Dinsdag oggend met 'n nuwe tema wat ons gebedslewe sal versterk.
Rudi brings ons 'n wonderlike boodskap van vrede en aanmoediging. Net soos die boomgom die boom genesing bring, so bring Jesus ook genesing in ons lewens in. Vandag vertel Rudi sy storie met so veel gevoel en empatie.
Hoë bome gee jou beter perspektief. Jy kry die 'big picture'. Mense wat in die sirkels beweeg kan as nie-toeganklik voorkom. Hoe bestuur jy jouself as jy 'n 'hoë boom' is?
Rudi bring ons nog 'n uitstekende gesprek or hoe blare, blomme en bome vergelyk kan word met ons as mense wat wil groei en iets vir God en ander wil beteken.
Ons verskil, net soos daar so baie verskillende blare is nie. Rudi help ons om te sien hoe ons soos blare is!! Die Here kan ons help om wie ons is to aanvaar en om goed met ander to kan werk .
God is die outeur van die lewe. In ons is lewe, en ons is soos bome geplant om lewe te bring aan ander om ons. God gee ook wat ons benodig om ander se lewens beter te maak.
Jaarringe vertel 'n storie oor hoe elke jaar van die boom se lewe gegaan het. Daar is jare in ons lewens wat ons gelos het met goeie, mooi herinneringe en party jare was harde jare, maar God was met ons deur hulle almal.
As mense ons vra hoe dit met ons gaan, wat sê ons? Ons sê: Dit gaan goed! - maar baie keer gaan dit nie goed nie. God weet alles en ken ons goed, so ons moet oop wees oor ons situasies en met Hom 'n pad stap om oorwinning to…
Hoe kan ons in elke situasie wysheid gebruik? Ons kan sonder God niks van waarde doen nie, so kom ons vra vir wysheid by God, sonder verwyt, en ons lewe in wysheid en nie dwaasheid nie.
Rudi is 'n man wat daarvan hou om dit wat hy uit die Woord en uit die lewe leer, met ons te deel. Rudi doen dit elke Dinsdag oggend met 'n nuwe tema wat ons gebedslewe sal versterk.
Die nuwe jaar is vol geleenthede en dit is goed om entusiasties te wees. Maar, ons moet ook realisties wees; dinge is nie altyd sonskyn en rose nie. Dit is die regte lewe vol dinge wat moeilik kan wees. Ons het dalk verloor in die lewe, maar ons is nie…
3 Jan 2022
10 min
160 – 180
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.