Cape Pulpit / Kaapse Kansel GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL

GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL

Rudi is 'n man wat daarvan hou om dit wat hy uit die Woord en uit die lewe leer, met ons te deel. Rudi doen dit elke Dinsdag oggend met 'n nuwe tema wat ons gebedslewe sal versterk.
Weekly Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity
287 Episodes
180 – 200

Rudi Nagel - 13 Junie 2022 - Wortel en Tak Uitgerooi

Wat is die dinge in jou wêreld wat meer van jou af steel as om waarde toe te voeg? Om net the 'takke van slegte dinge te verwyder is net die begin...ons moet by die 'wortel' uitkom om dinge regtig te kan verander!
13 Jun 2022 13 min

Rudi Nagel - 9 Mei 2022 - Boomgom Boomgoud

Rudi brings ons 'n wonderlike boodskap van vrede en aanmoediging. Net soos die boomgom die boom genesing bring, so bring Jesus ook genesing in ons lewens in. Vandag vertel Rudi sy storie met so veel gevoel en empatie.
9 May 2022 18 min

Rudi Nagel - 4 April 2022 - Deur die Blare

Ons verskil, net soos daar so baie verskillende blare is nie. Rudi help ons om te sien hoe ons soos blare is!! Die Here kan ons help om wie ons is to aanvaar en om goed met ander to kan werk .
4 Apr 2022 12 min

Rudi Nagel - 14 Maart 2022 - Jaarringe: Opgevoude Onthou

Jaarringe vertel 'n storie oor hoe elke jaar van die boom se lewe gegaan het. Daar is jare in ons lewens wat ons gelos het met goeie, mooi herinneringe en party jare was harde jare, maar God was met ons deur hulle almal.
14 Mar 2022 16 min

Rudi Nagel - 7 Feb 2022 - Droë Stok of Floreerende Boom

As mense ons vra hoe dit met ons gaan, wat sê ons? Ons sê: Dit gaan goed! - maar baie keer gaan dit nie goed nie. God weet alles en ken ons goed, so ons moet oop wees oor ons situasies en met Hom 'n pad stap om oorwinning to…
7 Feb 2022 15 min
180 – 200