100.5FM Radio Laeveld 100.5FM Radio Laeveld PODCAST

100.5FM Radio Laeveld PODCAST

As dit in die Laeveld gebeur is dit op jou radio, 100.5FM familie Radio Laeveld in Mpumalanga, Suid Afrika.
Occasionally Afrikaans South Africa Entertainment News · Music Interviews
340 Episodes
280 – 300

Sade Van Genade episode 28

100.5FM Radio Laeveld — Katja moet haastig nuwe planne maak met die onverwagte besoek van die soldate. Is die Russe naby?
26 Nov 2019 9 min

Sade Van Genade episode 27

100.5FM Radio Laeveld — Lewe keer ietwat terug na normaal nadat die vlugtelinge nuwe herberg ontvang, maar dit duur nie lank nie.
26 Nov 2019 11 min

Sade Van Genade episode 26

100.5FM Radio Laeveld — Wat doen die kinders om die vlugtelinge se lewens in gevaar te sit?
26 Nov 2019 9 min

Sade Van Genade episode 25

100.5FM Radio Laeveld — Katja en haar neef loop die gevaar om hulle lewens te verloor maar druk deur om kos vir die geselskap te kry.
26 Nov 2019 8 min

Sade Van Genade episode 24

100.5FM Radio Laeveld — 'n Onstellende ontdekking stop Katja en die vlugtelinge in hulle spore.
26 Nov 2019 10 min

Sade Van Genade episode 22

100.5FM Radio Laeveld — Katja en haar familie besluit om weer na veiligheid te reis - gaan hulle sonder probleme daar uitkom?
26 Nov 2019 9 min

Sade Van Genade episode 21

100.5FM Radio Laeveld — Katja se huis word deur 'n bom getref. Het sy en haar familie oorleef?
26 Nov 2019 9 min

Sade Van Genade episode 19

100.5FM Radio Laeveld — Katja onthou van haar brief wat sy nog nie gelees het nie. Aanranding en gruweldade vind daagliks plaas terwyl die Russe terugslaan.
12 Nov 2019 9 min

Sade Van Genade episode 18

100.5FM Radio Laeveld — Katja keer terug huis toe in die middel van politieke onsekerheid en nie alles loop soos sy beplan het met die rit terug nie.
12 Nov 2019 10 min

Sade Van Genade episode 17

100.5FM Radio Laeveld — Katja maak met haar studies klaar, maar die geheime polisie krap nog waar dit nie jeuk nie, of doen dit?
12 Nov 2019 12 min

Sade Van Genade episode 16

100.5FM Radio Laeveld — Die geheime van die naaldwerkwinkel word stelselmatig duideliker en Bernard daag met geheime opdragte telkens by Katja op.
12 Nov 2019 11 min

Sade Van Genade episode 15

100.5FM Radio Laeveld — Dis te gevaarlik om selfs helder oor dag in die strate van Wene te beweeg. Dis steeds duister waarmee Madame Lorian haarself besig hou.
12 Nov 2019 7 min

Sade Van Genade episode 14

100.5FM Radio Laeveld — Waar daar 'n rokie trek is daar 'n vuurtjie en dinge lyk verdag by die klerefabriek.
12 Nov 2019 12 min

Sade Van Genade episode 13

100.5FM Radio Laeveld — Katja klou getermineerd vas aan haar droom om 'n kleremakster te word terwyl die harde wêreld van 'n oorlog om haar woed.
12 Nov 2019 12 min

Sade Van Genade episode 11

100.5FM Radio Laeveld — Die Tweede Wêreld Oorlog is nou in volle swang en Bernard maak 'n aankondiging wat niemand verwag nie.
12 Nov 2019 13 min

Sade Van Genade episode 12

100.5FM Radio Laeveld — Katja begin in haar verhouding met Bernard twyfel en is haar kop nou meer gesentreerd om haar vaardighede as besigheidsvrou?
12 Nov 2019 10 min

Sade Van Genade episode 10

100.5FM Radio Laeveld — Terwyl Katja haar pligjaar voltooi kry sy 'n besoek wat haar onkant vang maar dalk alles kan verander vir haar.
12 Nov 2019 12 min

Sade Van Genade episode 9

100.5FM Radio Laeveld — Katja neem 'n besluit wat sy eers later in haar leeftyd die waarde van besef. Intussen loop die Poolse burgers deur onder die invallers.
12 Nov 2019 10 min
280 – 300